https://www.copymethat.com/r/4dQpwwqzS/pannemuffins/
108256716
FHwNQnu
4dQpwwqzS
2025-01-22 17:40:36
PANNEMUFFINS
loading...
X
As jy lus het vir pannekoek maar te lui is om voor die stoof te staan, maak so in 'n muffin pan.
Ingredients
- 3 kop water
- ½ kop olie
- 1 teel sout
- 2 eiers
- 1 eetl asyn
- 2 kop selfraising
- 5 eetl suiker
Steps
- Meng als saam.
- Bietjie kaneel suiker vir bo oor.
- Bak 15 min by 180 °C.
- Nou kan jy enige soetigheid oorgooi, smeer of skep.
- Of wat van 'n soutigheidjie.
- -tersianolte-